1 SAMUEL 10:12
1 SAMUEL 10:12 AFR83
En iemand uit die omgewing het bygevoeg: “En waarvandaan kom hulle nogal?” Daarom het dit 'n spreekwoord geword: Is Saul ook onder die profete?