1 KORINTIËRS 14:25
1 KORINTIËRS 14:25 AFR83
Die verborge dinge van sy hart kom aan die lig. En so kom hy daartoe om op sy knieë te val, God te aanbid en openlik te getuig: “Waarlik, God is hier by julle!”