1 KORINTIËRS 11:6

1 KORINTIËRS 11:6 AFR83

As 'n vrou nie iets op haar kop wil sit nie, kan sy ewe goed haar hare laat afsny. Maar aangesien dit 'n skande is vir 'n vrou om haar hare te laat afsny of afskeer, moet sy iets op haar kop sit.
AFR83: Afrikaans 1983
Share