1 KORINTIËRS 10:3-4
1 KORINTIËRS 10:3-4 AFR83
Almal het dieselfde geestelike voedsel geëet, en almal het dieselfde geestelike drank gedrink: hulle het gedrink uit 'n geestelike rots wat met hulle saamgegaan het. Die rots was Christus.