1 KORINTIËRS 1:30-31
1 KORINTIËRS 1:30-31 AFR83
Aan God is dit te danke dat julle met Christus Jesus verenig is. Hy het vir ons geword die wysheid wat van God kom: die vryspraak, die heiliging en die verlossing. Daarom, soos daar geskrywe staan: “Dié wat wil roem, moet in die Here roem.”
![[Who's Your One? Series] Valuable 1 KORINTIËRS 1:30-31 Afrikaans 1983](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F19681%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)




