YouVersion Logo
Search Icon

Romeine 14:1

Romeine 14:1 DB

Moenie maak asof jy beter is as ander gelowiges wie se geloof nog nie so sterk soos joune is nie. Aanvaar hulle met oop arms sonder om van vroeg tot laat met hulle te stry en baklei. Ek wil dit met ’n voorbeeld illustreer.

Free Reading Plans and Devotionals related to Romeine 14:1