YouVersion Logo
Search Icon

Romeine 10:15

Romeine 10:15 DB

En hoe kan mense vir ander van Hom gaan vertel as hulle nie gestuur word om dit te doen nie? Daarom sê die Bybel: “Hoor hoe wonderlik klink die voetstappe van diegene wat vir ander mense gaan vertel van al die goeie dinge wat God doen.”

Free Reading Plans and Devotionals related to Romeine 10:15