YouVersion Logo
Search Icon

Openbaring 9:5

Openbaring 9:5 DB

Die sprinkane moes nie die mense doodmaak nie, maar net vyf maande lank seermaak. Dit sal wees soos skerpioene wat hulle die hele tyd steek en dít gaan so seer wees dat die mense allerhande planne sal maak om hulleself dood te maak.

Free Reading Plans and Devotionals related to Openbaring 9:5