YouVersion Logo
Search Icon

Openbaring 17:5

Openbaring 17:5 DB

Sy het ook ’n naam gehad wat op haar voorkop geskryf was. Dit het ’n geheime betekenis gehad. Daar het gestaan: “Babilon, die groot en beroemde stad. Die moeder van alle mense wat hulle rug vir God draai en hulle met die vieslikhede van hierdie wêreld besig hou.”

Free Reading Plans and Devotionals related to Openbaring 17:5