Bible App logo
Search Icon

Psalms 96:9

Psalms 96:9 DB

Kom na Hom toe en bring vir Hom ’n offer wat Hom gelukkig sal maak. As Hy in sy grootheid aan jou verskyn, kniel en erken Hom vir wie Hy regtig is. Elke mens moet besef hoe klein hy is in vergelyking met die grootheid van ons Here.

Video for Psalms 96:9