YouVersion Logo
Search Icon

Psalms 39:2

Psalms 39:2 DB

Ek het gedink dat ek baie goed moet kyk hoe ek leef, want ek wil nie verkeerde dinge sê en so sonde doen nie. Voordat ek praat, sal ek eers mooi dink wat ek sê. As ek naby ongelowiges is, moet ek nog versigtiger wees as ek praat.

Related Videos