Bible App logo
Search Icon

Numeri 13:26

Numeri 13:26 DB

Toe hulle in die kamp by Kades in die Paranwoestyn aankom, het hulle aan Moses en Aäron en die hele volk verslag gedoen. Hulle het ook vir almal die vrugte gewys wat hulle saamgebring het.

Video for Numeri 13:26

Free Reading Plans and Devotionals related to Numeri 13:26