YouVersion Logo
Search Icon

Nehemia 9:6

Nehemia 9:6 DB

U, Here, U is die enigste Here! U het die hemel met al sy sterre en planete gemaak. Ook die aarde met al sy bewoners en die see met alles daarin. U gee lewe. Daarom buig die hemelse skare in aanbidding voor U.

Free Reading Plans and Devotionals related to Nehemia 9:6