YouVersion Logo
Search Icon

Matteus 5:13

Matteus 5:13 DB

“Julle is sout wat smaak moet gee aan hierdie smaaklose wêreld waarin almal in sonde leef. As julle dit nie doen nie, beteken julle net mooi niks vir God nie. Dan kan Hy julle net sowel op die ashoop weggooi.

Free Reading Plans and Devotionals related to Matteus 5:13