Bible App logo
Search Icon

Klaagliedere 1:1

Klaagliedere 1:1 DB

Ai tog! Hoe verlate is die stad waar mense mekaar eens vertrap het. Sy wat so belangrik was onder die nasies het nou soos ’n eensame weduwee geword. Sy wat die leier was, word nou verplig om vir hulle te werk.

Video for Klaagliedere 1:1

Free Reading Plans and Devotionals related to Klaagliedere 1:1