YouVersion Logo
Search Icon

Josua 2:11

Josua 2:11 DB

G’n wonder ons het doodbang geword toe ons dit hoor nie. Daarom het niemand die moed om julle aan te pak nie, want die Here julle God is beslis die God van die hemel daar bo en die aarde hier onder.

Free Reading Plans and Devotionals related to Josua 2:11