Johannes 19:36-37
Johannes 19:36-37 DB
Die Skrif het mos lankal gesê dit sou gebeur. Luister net: “Hulle sal nie ’n enkele been van Hom breek nie,” staan daar op een plek, en op ’n ander plek: “Hulle sal kyk na die Een wat hulle met die spies gesteek het.”





