YouVersion Logo
Search Icon

Rigters 6:1

Rigters 6:1 DB

Die Israeliete het weer dinge gedoen wat nie die Here se goedkeuring weggedra het nie. Daarom het die Here hulle sewe jaar lank in die mag van die Midianiete oorgegee.

Video for Rigters 6:1