YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 60:15

Jesaja 60:15 DB

Jy was vroeër ’n eensame en verlate plek waarby niemand wou kom nie. Ek maak jou nou ’n pragtige plek wat een geslag mense na die ander graag wil besoek.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 60:15