YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 54:9

Jesaja 54:9 DB

Ek het in Noag se tyd belowe dat Ek nooit weer ’n watervloed oor die aarde sal laat kom nie. Ek belowe nou net so dat Ek nie weer in woede teen jou sal uitbars en jou straf nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 54:9