YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 43:1

Jesaja 43:1 DB

Die Here het jou gemaak, Jakob. Hy het jou ’n volk gemaak, Israel. Hy sê vir jou: Moenie bang wees nie. Ek sal jou red. Ek het jou by jou naam geroep. Jy behoort aan My.

Video for Jesaja 43:1

Verse Image for Jesaja 43:1

Jesaja 43:1 - Die Here het jou gemaak, Jakob. Hy het jou ’n volk gemaak, Israel. Hy sê vir jou: Moenie bang wees nie. Ek sal jou red. Ek het jou by jou naam geroep. Jy behoort aan My.