YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 42:8

Jesaja 42:8 DB

My naam is die Here. Ek staan die eer wat Ek moet ontvang, aan niemand anders af nie. Ek laat geen afgod toe om soos Ek grootgemaak te word nie.