YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 42:16

Jesaja 42:16 DB

Ek sal die blinde Israel op ’n pad laat loop wat hy glad nie ken nie. Hy sal op paaie loop waarvan hy glad nie eers geweet het nie. Ek laat die donkerte voor hulle in lig verander. Ek verander die pad wat vol slaggate is in ’n gladde pad. Ek gaan dit doen. Ek sal hulle nie in die steek laat nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 42:16