Bible App logo
Search Icon

Hosea 7:14

Hosea 7:14 DB

Wanneer hulle tot My bid, bedoel hulle dit nie regtig nie. Eintlik beledig hulle My wanneer hulle so vir My bid. Hulle lê en kerm op die bed net soos wanneer die heidene vir hulle gode bid. Hulle kerf hulle stukkend met messe asof hulle vir ’n afgod bid om vir hulle koring en wyn te gee.

Related Videos

Free Reading Plans and Devotionals related to Hosea 7:14