Bible App logo
Search Icon

Hosea 7:13

Hosea 7:13 DB

Daar wag moeilikheid vir hulle, want hulle het van My af probeer wegvlieg. Hulle gaan vernietig word, want hulle het teen my gerebelleer. “Ek wou hulle graag vrygemaak het, maar hulle het My om die bos probeer lei.

Related Videos

Free Reading Plans and Devotionals related to Hosea 7:13