Bible App logo
Search Icon

Hosea 13:14

Hosea 13:14 DB

Sal Ek keer dat hulle doodgaan? Sal Ek hulle verlos uit die dood? Nee wat, laat die dood maar kom met sy rampe. Laat die dood sy pyn bring. Ek voel niks meer vir hulle nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Hosea 13:14