YouVersion Logo
Search Icon

Genesis 50:21

Genesis 50:21 DB

Julle hoef regtig niks te vrees nie. Tot die einde toe sal ek vir julle en julle kinders sorg.” Josef se woorde was vol deernis en sy liefde teenoor sy broers het hulle getroos en bemoedig.

Free Reading Plans and Devotionals related to Genesis 50:21