YouVersion Logo
Search Icon

Esegiël 33:5

Esegiël 33:5 DB

Hulle het gehoor dat die wag hulle waarsku, maar hulle het hulle nie aan die waarskuwing gesteur nie. Dis hulle eie skuld as die vyand hulle betrap terwyl hulle nie reg is om te veg nie. As hulle na die waarskuwing geluister het, sou hulle gereed gewees het om teen die vyand te veg. En dan sou hulle tien teen een nie dood gewees het nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Esegiël 33:5