YouVersion Logo
Search Icon

Prediker 10:10

Prediker 10:10 DB

As die byl stomp is omdat niemand dit geslyp het nie, moet ’n mens dubbel so hard werk. Wat help wysheid en kundigheid ’n mens nou in sulke gevalle?