Bible App logo
Search Icon

Deuteronomium 5:15

Deuteronomium 5:15 DB

Op dié dag moet jy daaraan dink dat jy self ’n slaaf in Egipte was wat elke dag hard gewerk het, maar dat die Here jou op ’n wonderlike manier daar kom wegvat het. Dit is hoekom jy op die sabbat moet rus en al jou werkers saam met jou.

Free Reading Plans and Devotionals related to Deuteronomium 5:15