YouVersion Logo
Search Icon

1 Samuel 18:7-8

1 Samuel 18:7-8 DB

Die vroue het gesing: “Saul het duisende verslaan en Dawid tien duisende.” Daaroor het Saul baie kwaad geword. Hy het niks van die liedjie se woorde gehou nie en gedink: “Hulle prys Dawid vir tien duisende wat hy gewen het, maar mý prys hulle net vir duisende. Hulle moet hom nou nog net koning maak!”

Free Reading Plans and Devotionals related to 1 Samuel 18:7-8