YouVersion Logo
Search Icon

1 Konings 4:34

1 Konings 4:34 DB

Oor die hele wêreld het mense van Salomo se wysheid gehoor en hulle het kom luister. Konings oor die hele wêreld het vir hom geskenke gestuur.