“Binnekort sal ek soos alle mense sterf,” het Dawid begin. “Maar jy moet moed hou en sterk wees. Doen wat die Here jou God van jou vra. Leef volgens die riglyne wat Hy vir Moses gegee het. Gehoorsaam sy wette en kom al sy voorskrifte na. As jy dit doen, sal dit altyd met jou goed gaan. As jy getrou is, sal die Here sy belofte aan my nakom. Lank gelede het Hy belowe dat my nageslag altyd oor Israel sal regeer. Maar dan moet my kinders Hom met alles in hulle, ja, met hulle hele wese, liefhê en getrou aan My bly.
Read 1 Konings 2
Share
Compare All Versions: 1 Konings 2:2-4
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos