YouVersion Logo
Search Icon

1 Korintiërs 3:18

1 Korintiërs 3:18 DB

Moenie gekke van julleself maak nie. Moenie dink julle is baie oulik en slim as julle lekker met die mense kan saampraat oor al die aardse dinge wat in die mode is nie. Dit is nie waar werklike wysheid lê nie, want God het alles mooi omgekeer.

Video for 1 Korintiërs 3:18

Verse Image for 1 Korintiërs 3:18

1 Korintiërs 3:18 - Moenie gekke van julleself maak nie. Moenie dink julle is baie oulik en slim as julle lekker met die mense kan saampraat oor al die aardse dinge wat in die mode is nie. Dit is nie waar werklike wysheid lê nie, want God het alles mooi omgekeer.

Free Reading Plans and Devotionals related to 1 Korintiërs 3:18