YouVersion Logo
Search Icon

PSALMS 133:1-3

PSALMS 133:1-3 AFR53

'N BEDEVAARTSLIED. Van Dawid. Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon! Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop op die soom van sy klere. Dit is soos die dou van Hermon wat neerdaal op die berge van Sion; want daar gebied die HERE die seën, die lewe tot in ewigheid!

Verse Images for PSALMS 133:1-3

PSALMS 133:1-3 - 'N BEDEVAARTSLIED. Van Dawid.
Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon!
Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop op die soom van sy klere.
Dit is soos die dou van Hermon wat neerdaal op die berge van Sion; want daar gebied die HERE die seën, die lewe tot in ewigheid!PSALMS 133:1-3 - 'N BEDEVAARTSLIED. Van Dawid.
Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon!
Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop op die soom van sy klere.
Dit is soos die dou van Hermon wat neerdaal op die berge van Sion; want daar gebied die HERE die seën, die lewe tot in ewigheid!

Free Reading Plans and Devotionals related to PSALMS 133:1-3