Bible App logo
Search Icon

SPREUKE 30:1

SPREUKE 30:1 AFR53

DIE woorde van Agur, die seun van Jake; die Godspraak. Die man spreek: Ek het my moeg gemaak, o God, ek het my moeg gemaak, o God, en ek versmag.

Free Reading Plans and Devotionals related to SPREUKE 30:1