YouVersion Logo
Search Icon

NEHEMÍA 12:27

NEHEMÍA 12:27 AFR53

EN by die inwyding van die muur van Jerusalem is die Leviete uit al hulle woonplekke gesoek, om hulle na Jerusalem te bring ten einde die inwyding te hou met vreugde en dankliedere en met gesang, simbale, harpe en siters.

Free Reading Plans and Devotionals related to NEHEMÍA 12:27