YouVersion Logo
Search Icon

MATTHÉÜS 24:42-44

MATTHÉÜS 24:42-44 AFR53

Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie. Maar weet dit: as die huisheer geweet het in watter nagwaak die dief sou kom, sou hy gewaak en nie toegelaat het dat in sy huis ingebreek word nie. Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie.

Verse Image for MATTHÉÜS 24:42-44

MATTHÉÜS 24:42-44 - Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie.
Maar weet dit: as die huisheer geweet het in watter nagwaak die dief sou kom, sou hy gewaak en nie toegelaat het dat in sy huis ingebreek word nie.
Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to MATTHÉÜS 24:42-44