YouVersion Logo
Search Icon

RIGTERS 11:30-31

RIGTERS 11:30-31 AFR53

En Jefta het aan die HERE 'n gelofte gedoen en gesê: As U werklik die kinders van Ammon in my hand gee, dan sal wat uitkom, wat uit die deure van my huis uitkom my tegemoet, as ek in vrede terugkom van die kinders van Ammon, aan die HERE behoort, en ek sal dit as 'n brandoffer bring.

Video for RIGTERS 11:30-31

Free Reading Plans and Devotionals related to RIGTERS 11:30-31