YouVersion Logo
Search Icon

GÉNESIS 15:13

GÉNESIS 15:13 AFR53

Daarop sê Hy vir Abram: Weet verseker dat jou nageslag vreemdelinge sal wees in 'n land wat aan hulle nie behoort nie; daar sal hulle diensbaar wees en verdruk word vierhonderd jaar lank.