GÉNESIS 1:2-3
GÉNESIS 1:2-3 AFR53
En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters. En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.