YouVersion Logo
Search Icon

GALÁSIËRS 4:6-7

GALÁSIËRS 4:6-7 AFR53

En omdat julle kinders is, het God die Gees van sy Seun in julle harte uitgestuur, en Hy roep: Abba, Vader! Daarom is jy nie meer dienskneg nie, maar kind; en as jy kind is, dan ook erfgenaam van God deur Christus.

Verse Image for GALÁSIËRS 4:6-7

GALÁSIËRS 4:6-7 - En omdat julle kinders is, het God die Gees van sy Seun in julle harte uitgestuur, en Hy roep: Abba, Vader!
Daarom is jy nie meer dienskneg nie, maar kind; en as jy kind is, dan ook erfgenaam van God deur Christus.