ESÉGIËL 2:7-8
ESÉGIËL 2:7-8 AFR53
Maar jy moet hulle my woorde verkondig, of hulle al luister of nie; want hulle is wederstrewig. Maar jy, mensekind, luister na wat Ek jou sê; wees nie wederstrewig soos die wederstrewige huis nie; maak jou mond wyd oop, en eet wat Ek jou gee.





