YouVersion Logo
Search Icon

EXODUS 20:9-10

EXODUS 20:9-10 AFR53

Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; maar die sewende dag is die sabbat van die HERE jou God; dan mag jy géén werk doen nie — jy of jou seun of jou dogter, of jou dienskneg of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling wat in jou poorte is nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to EXODUS 20:9-10