EFÉSIËRS 5:6-7
EFÉSIËRS 5:6-7 AFR53
Laat niemand julle met ydel woorde verlei nie, want daardeur kom die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid. Wees dan nie hulle deelgenote nie.