YouVersion Logo
Search Icon

PREDIKER 4:9-12

PREDIKER 4:9-12 AFR53

Twee is beter as een, want hulle het 'n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid. Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te tel. Verder, as twee bymekaar lê, kry hulle warm; maar hoe kan een allenig warm word? En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en 'n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.

Verse Images for PREDIKER 4:9-12

PREDIKER 4:9-12 - Twee is beter as een, want hulle het 'n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid.
Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te tel.
Verder, as twee bymekaar lê, kry hulle warm; maar hoe kan een allenig warm word?
En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en 'n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.PREDIKER 4:9-12 - Twee is beter as een, want hulle het 'n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid.

En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en 'n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to PREDIKER 4:9-12