Bible App logo
Search Icon

HANDELINGE 16:25-26

HANDELINGE 16:25-26 AFR53

En omtrent middernag het Paulus en Silas gebid en lofliedere tot eer van God gesing; en die gevangenes het na hulle geluister. En skielik kom daar 'n groot aardbewing, sodat die fondamente van die gevangenis geskud het. En onmiddellik het al die deure oopgegaan en die boeie van almal het losgeraak.

Free Reading Plans and Devotionals related to HANDELINGE 16:25-26