Bible App logo
Search Icon

II SAMUEL 5:19

II SAMUEL 5:19 AFR53

Toe het Dawid die Here geraadpleeg en gesê: Sal ek optrek teen die Filistyne? Sal U hulle in my hand gee? En die Here het aan Dawid gesê: Trek op, want Ek sal die Filistyne verseker in jou hand gee.