II SAMUEL 3:18
II SAMUEL 3:18 AFR53
Voer dit dan nou uit, want die Here het van Dawid gespreek en gesê: Deur die hand van my kneg Dawid sal Ek my volk Israel uit die hand van die Filistyne en uit die hand van al hulle vyande verlos.