YouVersion Logo
Search Icon

II KONINGS 4:1

II KONINGS 4:1 AFR53

EN 'n sekere vrou uit die vroue van die profete-seuns het na Elísa geroep en gesê: U dienaar, my man, is dood, en u weet self dat u dienaar die HERE gevrees het; nou het die skuldeiser gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem.

Free Reading Plans and Devotionals related to II KONINGS 4:1